top of page
Hallo mede Sixies

 

Ons is besig om 'n reünie te reel vir alle oud skoliere van 1916 tot 2003. 

Die reünie sal plaasvind die naweek 20 tot 22 September 2013 en sal gehou word op die skougronde in Ficksburg. 

Die 24ste is vakansiedag so die mense wat van ver kom kan die 23ste ook verlof neem dan het jul lekker langggggg naweek!

 

Volg ons op   

   Facebook

  • https://www.facebook.com/wix
bottom of page